Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “As jy aan my volk, aan die geteisterde by jou, geld leen,+ mag jy nie vir hom soos ’n woekeraar word nie. Julle mag hom geen rente oplê nie.+

  • Deuteronomium 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Jy mag jou broer geen rente laat betaal nie,+ rente op geld, rente op voedsel,+ rente op enigiets waarop ’n mens rente kan vra nie.

  • Psalm 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Sy geld het hy nie teen rente gegee nie,+

      En ’n omkoopgeskenk teen die onskuldige het hy nie aanvaar nie.+

      Hy wat hierdie dinge doen, sal nooit wankel nie.+

  • Lukas 6:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Hou daarenteen aan om julle vyande lief te hê en om goed te doen en om sonder rente te leen,+ sonder om te hoop om iets terug te kry; en julle beloning sal groot wees, en julle sal kinders van die Allerhoogste wees,+ want hy is goedhartig+ teenoor die ondankbares en goddeloses.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel