Esegiël 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En wat jou betref, as jy ’n regverdige gewaarsku het dat die regverdige nie moet sondig nie,+ en hy sondig nie, dan sal hy vir seker bly lewe omdat hy gewaarsku is,+ en jy sal jou siel verlos het.”+
21 En wat jou betref, as jy ’n regverdige gewaarsku het dat die regverdige nie moet sondig nie,+ en hy sondig nie, dan sal hy vir seker bly lewe omdat hy gewaarsku is,+ en jy sal jou siel verlos het.”+