1 Samuel 25:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En mag jou verstandigheid geseënd wees,+ en mag jy geseënd wees wat my vandag daarvan weerhou het om bloedskuldig te word+ en my eie hand tot my redding te laat kom.+ Handelinge 20:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Bly dus wakker, en hou in gedagte dat ek drie jaar lank,+ nag en dag, nie opgehou het om elkeen met trane ernstig te vermaan nie.+
33 En mag jou verstandigheid geseënd wees,+ en mag jy geseënd wees wat my vandag daarvan weerhou het om bloedskuldig te word+ en my eie hand tot my redding te laat kom.+
31 “Bly dus wakker, en hou in gedagte dat ek drie jaar lank,+ nag en dag, nie opgehou het om elkeen met trane ernstig te vermaan nie.+