Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+

  • Psalm 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Dink tog nie aan die sondes van my jeug en my opstandige dade nie.+

      Dink aan my ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+

      Ter wille van u goedheid, o Jehovah.+

  • Jesaja 43:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Ek—ek is die Een wat jou oortredings+ om my ontwil+ uitwis,+ en aan jou sondes sal ek nie dink nie.+

  • Esegiël 33:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Nie een van sy sondes waarmee hy gesondig het, sal teen hom in herinnering gebring word nie.+ Geregtigheid en regverdigheid het hy beoefen. Hy sal sekerlik bly lewe.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel