Job 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom. Romeine 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+ 1 Petrus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+
11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.
17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+