Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Want ek weet goed watter gedagtes ek teenoor julle koester’,+ is die woord van Jehovah, ‘gedagtes van vrede en nie van rampspoed nie,+ om julle ’n toekoms en ’n hoop te gee.+

  • Klaagliedere 3:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Want nie uit sy eie hart het hy die mensekinders geteister of bedroef hy hulle nie.+

  • Esegiël 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sê vir hulle: ‘“So waar as ek lewe”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “ek skep geen behae in die dood van die goddelose nie,+ maar daarin dat ’n goddelose hom van sy weg afkeer+ en bly lewe.+ Keer julle af, keer julle af van julle slegte weë,+ want waarom sou julle sterf, o huis van Israel?”’+

  • Lukas 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Net so, sê ek vir julle, ontstaan daar vreugde onder die engele van God oor een sondaar wat berou het.”+

  • 2 Petrus 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jehovah is nie traag met betrekking tot sy belofte,+ soos party mense traagheid beskou nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigeen vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal tot berou moet kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel