14 Want ons sal vir seker sterf+ en soos waters wees wat op die aarde uitgegooi word, wat nie versamel kan word nie. Maar God sal nie ’n siel wegneem nie,+ en hy het redes uitgedink waarom die banneling nie van hom verban moet word nie.
23 “‘Skep ek enigsins behae in die dood van ’n goddelose’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en nie daarin dat hy hom afkeer van sy weë en bly lewe nie?’+