Eksodus 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+
4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+