14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.
8 “‘Nou sal ek binnekort my woede oor jou uitstort,+ en ek sal my toorn teen jou laat uitwoed,+ en ek sal jou volgens jou weë oordeel+ en al jou verfoeilike dinge oor jou bring.