Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hulle het gou van die weg afgewyk wat ek hulle beveel het om te gaan.+ Hulle het vir hulle ’n gegote beeld van ’n kalf gemaak en hou aan om hulle daarvoor neer te buig en daaraan offerandes te bring en te sê: ‘Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.’”+

  • Numeri 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar al die manne wat my heerlikheid+ en my tekens+ gesien het wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en my nogtans nou al tien keer op die proef gestel het+ en na my stem nie geluister het nie,+

  • Psalm 78:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Hoe dikwels het hulle in die wildernis teen hom in opstand gekom,+

      Het hulle hom in die woestyn gekrenk!+

  • Psalm 95:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Moet julle julle hart nie verhard soos by Meʹriba,+

      Soos op die dag van Massa in die wildernis nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel