Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Toe wou ek sekerheid verkry oor die vierde dier, wat verskillend was van al die ander, buitengewoon vreeswekkend, waarvan die tande van yster en die kloue van koper was, wat verslind en verbrysel het, en wat selfs wat oorgebly het, met sy pote vertrap het;+

  • Daniël 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Só het hy gesê: ‘Wat die vierde dier betref, ’n vierde koninkryk sal op die aarde tot stand kom, wat verskillend sal wees van al die ander koninkryke; en dit sal die hele aarde verslind en sal dit vertrap en verbrysel.+

  • Johannes 11:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 As ons hom so laat begaan, sal hulle almal geloof in hom stel,+ en die Romeine+ sal kom en ons plek+ sowel as ons nasie wegneem.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel