24 Jehovah van die leërs het gesweer+ en gesê: “Waarlik, net soos ek gedink het, so moet dit gebeur; en net soos ek besluit het, so sal dit tot stand kom,+
26 wat die woord van sy kneg laat bewaarheid word, en wat die raad van sy boodskappers ten volle uitvoer;+ wat van Jerusalem sê: ‘Dit sal bewoon word’,+ en van die stede van Juda: ‘Hulle sal herbou word,+ en sy verwoeste plekke sal ek oprig’;+