Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 29:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En aan hulle sal ’n vervloeking beslis ontleen word deur die hele groep ballinge van Juda wat in Babilon is, deurdat daar gesê sal word: “Mag Jehovah jou soos Sedekiʹa en soos Agab maak,+ wat deur die koning van Babilon in die vuur gebraai is!”+

  • Daniël 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en dat elkeen wat nie neerval en aanbid nie, in die brandende vuuroond gegooi moet word.+

  • Daniël 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As dit moet, is ons God wat ons dien, in staat om ons te red. Uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, sal hy ons red.+

  • Daniël 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe het Nebukadneʹsar nader gekom na die deur van die brandende vuuroond.+ Hy het geantwoord en gesê: “Sadrag, Mesag en Abedneʹgo, knegte van die Allerhoogste God,+ kom uit hierheen!” Toe het Sadrag, Mesag en Abedneʹgo uit die vuur uitgekom.

  • Openbaring 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En aan hom is dit gegee om asem aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat sowel as veroorsaak dat almal doodgemaak word wat die beeld van die wilde dier geensins aanbid nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel