10 Wat die koningin betref, sy het weens die woorde van die koning en sy edelmanne tot reg in die feessaal gekom. Die koningin het geantwoord en gesê: “O koning, bly lewe, ja, tot onbepaalde tye.+ Laat u gedagtes u nie bang maak nie, en laat u gelaatskleur ook nie verander nie.