Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het Samuel vir die hele volk gesê: “Het julle die een gesien wat Jehovah uitgekies het,+ dat daar onder die hele volk niemand soos hy is nie?” En die hele volk het begin juig en gesê: “Mag die koning lewe!”+

  • Nehemia 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het ek vir die koning gesê: “Mag die koning tot onbepaalde tyd lewe!+ Waarom sou my gesig nie somber word as die stad,+ die huis van die grafte van my voorvaders,+ woes lê en sy poorte deur vuur verteer is+ nie?”

  • Daniël 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hulle het geantwoord en vir koning Nebukadneʹsar gesê: “O koning, bly lewe, ja, vir onbepaalde tye.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel