Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En eindelik het Daniël voor my ingekom, wie se naam Beltʹsasar+ is na die naam van my god+ en in wie die gees van die heilige gode is;+ en voor hom het ek gesê wat die droom was:

  • Daniël 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 aangesien ’n buitengewone gees en kennis en insig om drome uit te lê+ en die verklaring van raaisels en die losmaak van knope in hom gevind is,+ in Daniël, aan wie die koning die naam Beltʹsasar gegee het.+ Laat Daniël nou geroep word, sodat hy die uitlegging kan openbaar.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel