17 En aan hierdie kinders, die vier, het die ware God kennis gegee en insig in alles wat geskryf is en wysheid;+ en Daniël het allerhande visioene en drome verstaan.+
3 Toe het hierdie Daniël al hoe meer uitgeblink bo die hoë amptenare en die satrape,+ aangesien ’n buitengewone gees in hom was;+ en die koning was van plan om hom oor die hele koninkryk te verhef.