Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle is teen hulle gehelp, sodat die Hagriete en almal wat by hulle was, in hulle hand gegee is, want hulle het tot God om hulp geroep+ in die oorlog, en hy het die dringende versoek ten gunste van hulle aangehoor omdat hulle op hom vertrou het.+

  • Psalm 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Redding behoort aan Jehovah.+

      U seën rus op u volk.+ Sela.

  • Psalm 22:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Op u het ons vaders vertrou;+

      Hulle het vertrou, en u het voortdurend aan hulle ontkoming verskaf.+

  • Psalm 91:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Omdat hy sy geneentheid op my gerig het,+

      Sal ek ook aan hom ontkoming verskaf.+

      Ek sal hom beskerm omdat hy my naam leer ken het.+

  • 2 Korintiërs 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Trouens, ons het by onsself gevoel dat ons die doodsvonnis ontvang het. Dit was sodat ons ons vertroue+ nie in onsself sou stel nie, maar in die God wat die dooies opwek.+

  • Hebreërs 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wat meer is, sonder geloof+ is dit onmoontlik om vir hom welbehaaglik te wees,+ want hy wat tot God nader, moet glo dat hy is+ en dat hy die beloner+ word van dié wat hom ernstig soek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel