Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Of het God probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te gaan neem met beproewinge,+ met tekens+ en met wonderwerke+ en met oorlog+ en met ’n sterk hand+ en met ’n uitgestrekte arm+ en met groot vreeswekkendheid,+ soos alles wat Jehovah julle God vir julle voor jou oë in Egipte gedoen het?

  • Psalm 71:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+

      Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+

      O God, wie is soos u?+

  • Daniël 6:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy red en verlos+ en verrig tekens en wonders in die hemel+ en op die aarde,+ want hy het Daniël uit die kloue van die leeus gered.”

  • Romeine 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel