Psalm 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah is Koning tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+Die nasies het van sy aarde af vergaan.+ Psalm 29:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Op die watervloed het Jehovah gaan sit;+En Jehovah sit as koning tot onbepaalde tyd.+ Psalm 66:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy heers tot onbepaalde tyd deur sy mag.+Sy oë let op die nasies.+Wat die hardkoppiges betref, laat hulle hulle nie verhef nie.+ Sela. Psalm 90:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+ Jeremia 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+
7 Hy heers tot onbepaalde tyd deur sy mag.+Sy oë let op die nasies.+Wat die hardkoppiges betref, laat hulle hulle nie verhef nie.+ Sela.
2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+
10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+