13 Jy het moeg geword weens die veelheid van jou raadgewers. Laat hulle nou opstaan en jou red, die aanbidders van die hemel, die sterrekykers,+ dié wat met nuwemaan bekend maak wat oor jou sal kom.
27 Daniël het voor die koning geantwoord en gesê: “Die geheim wat die koning vra, kan die wyse manne, die besweerders, die towerpriesters en die sterrewiggelaars nie aan die koning openbaar nie.+