Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hierop het Josef Farao geantwoord en gesê: “Ek hoef nie in aanmerking geneem te word nie! God sal welsyn vir Farao aankondig.”+

  • Daniël 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Maar daar bestaan ’n God in die hemel wat ’n Openbaarder van geheime is,+ en hy het aan koning Nebukadneʹsar bekend gemaak wat aan die einde van die dae gaan plaasvind.+ U droom en die visioene wat in u kop gekom het terwyl u op u bed was—dit is soos volg:

  • Daniël 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En eindelik het Daniël voor my ingekom, wie se naam Beltʹsasar+ is na die naam van my god+ en in wie die gees van die heilige gode is;+ en voor hom het ek gesê wat die droom was:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel