Daniël 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En elkeen wat nie neerval en aanbid nie,+ sal dieselfde oomblik+ in die brandende vuuroond gegooi word.”+ Daniël 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Op daardie oomblik het die vingers van ’n mensehand te voorskyn gekom en teenoor die lampstaander op die pleister van die muur van die koning se paleis geskryf,+ en die koning het die rugkant van die hand gesien wat geskryf het.
6 En elkeen wat nie neerval en aanbid nie,+ sal dieselfde oomblik+ in die brandende vuuroond gegooi word.”+
5 Op daardie oomblik het die vingers van ’n mensehand te voorskyn gekom en teenoor die lampstaander op die pleister van die muur van die koning se paleis geskryf,+ en die koning het die rugkant van die hand gesien wat geskryf het.