Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Toe het Dawid bygevoeg: “Jehovah, wat my uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer verlos het, hy sal my uit die hand van hierdie Filistyn verlos.”+ Hierop het Saul vir Dawid gesê: “Gaan, en mag Jehovah met jou wees.”+

  • 2 Timoteus 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 maar die Here het naby my gestaan+ en my krag gegee,+ sodat deur my die prediking ten volle uitgevoer kon word en al die nasies dit kon hoor;+ en ek is uit die leeu se bek verlos.+

  • Hebreërs 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 wat deur geloof koninkryke in die stryd verslaan het,+ regverdigheid bewerkstellig het,+ beloftes verkry het,+ die bekke van leeus toegestop het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel