Spreuke 30:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 die leeu, wat die magtigste onder die diere is en wat voor niemand wegdraai nie;+ Daniël 2:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 en in wie se hand hy, oral waar die mensekinders woon, die diere van die veld en die voëls van die hemel gegee het,+ en wat hy heerser oor hulle almal gemaak het, u is die kop van goud.+ Joël 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want ’n magtige en ontelbare nasie+ het na my land opgetrek. Sy tande is leeutande,+ en hy het die kakebene van ’n leeu.
38 en in wie se hand hy, oral waar die mensekinders woon, die diere van die veld en die voëls van die hemel gegee het,+ en wat hy heerser oor hulle almal gemaak het, u is die kop van goud.+
6 Want ’n magtige en ontelbare nasie+ het na my land opgetrek. Sy tande is leeutande,+ en hy het die kakebene van ’n leeu.