Daniël 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die eerste jaar van Belʹsasar,+ die koning van Babilon, het Daniël ’n droom gesien en visioene wat in sy kop gekom het terwyl hy op sy bed was.+ Toe het hy die droom opgeskryf.+ Die volledige verslag van die sake het hy vertel. Daniël 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Wat my, Daniël, betref, my gees was innerlik benoud hieroor, en die visioene van my hoof het my begin bang maak.+
7 In die eerste jaar van Belʹsasar,+ die koning van Babilon, het Daniël ’n droom gesien en visioene wat in sy kop gekom het terwyl hy op sy bed was.+ Toe het hy die droom opgeskryf.+ Die volledige verslag van die sake het hy vertel.
15 “Wat my, Daniël, betref, my gees was innerlik benoud hieroor, en die visioene van my hoof het my begin bang maak.+