Daniël 8:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En ek, Daniël, het uitgeput gevoel en was ’n paar dae lank siek.+ Toe het ek opgestaan en die werk van die koning gedoen;+ maar ek was lamgeslaan as gevolg van wat ek gesien het, en daar was niemand wat dit verstaan het nie.+
27 En ek, Daniël, het uitgeput gevoel en was ’n paar dae lank siek.+ Toe het ek opgestaan en die werk van die koning gedoen;+ maar ek was lamgeslaan as gevolg van wat ek gesien het, en daar was niemand wat dit verstaan het nie.+