21 en terwyl ek nog in die gebed gepraat het, kyk, toe het die man Gabriël,+ wat ek, afgemat van moegheid, in die begin in die visioen gesien het,+ ten tye van die aandoffergawe+ by my aangekom.
19 Die engel het geantwoord en vir hom gesê: “Ek is Gaʹbriël,+ wat naby staan voor God, en ek is uitgestuur om met jou te praat+ en die goeie nuus van hierdie dinge aan jou bekend te maak.