Daniël 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En ek het die stem van ’n mens vanuit die Ulai+ begin hoor, en hy het uitgeroep en gesê: “Gaʹbriël,+ laat die een daar verstaan wat hy sien.”+ Lukas 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die engel het geantwoord en vir hom gesê: “Ek is Gaʹbriël,+ wat naby staan voor God, en ek is uitgestuur om met jou te praat+ en die goeie nuus van hierdie dinge aan jou bekend te maak.
16 En ek het die stem van ’n mens vanuit die Ulai+ begin hoor, en hy het uitgeroep en gesê: “Gaʹbriël,+ laat die een daar verstaan wat hy sien.”+
19 Die engel het geantwoord en vir hom gesê: “Ek is Gaʹbriël,+ wat naby staan voor God, en ek is uitgestuur om met jou te praat+ en die goeie nuus van hierdie dinge aan jou bekend te maak.