5 “En kyk! ’n ander dier, ’n tweede, wat soos ’n beer was.+ En sy een kant is opgelig,+ en daar was drie ribbebene in sy bek tussen sy tande; en só het hulle vir hom gesê: ‘Staan op, eet baie vleis.’+
3 Toe ek my oë opslaan, het ek gesien, en kyk! ’n ram+ wat voor die waterloop staan, en hy het twee horings gehad. En die twee horings was lank, maar die een was langer as die ander, en die langste het laaste uitgekom.+
“Kyk! Daar sal nog drie konings vir Persië opstaan,+ en die vierde+ sal groter rykdom as al die ander vergaar.+ En sodra hy in sy rykdom sterk geword het, sal hy alles teen die koninkryk van Griekeland in beweging bring.+