Daniël 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het hy gekom tot waar ek gestaan het, maar toe hy kom, het ek verskrik geword sodat ek op my gesig geval het. En hy het vir my gesê: “Verstaan,+ o mensekind,+ dat die visioen vir die tyd van die einde is.”+
17 Toe het hy gekom tot waar ek gestaan het, maar toe hy kom, het ek verskrik geword sodat ek op my gesig geval het. En hy het vir my gesê: “Verstaan,+ o mensekind,+ dat die visioen vir die tyd van die einde is.”+