Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want Jehovah gee wysheid;+ uit sy mond kom kennis en onderskeidingsvermoë.+

  • Prediker 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want aan die mens wat goed is voor hom,+ het hy wysheid en kennis en blydskap gegee,+ maar aan die sondaar het hy die werk gegee om te versamel en bymekaar te bring om dit dan te gee aan die een wat goed is voor die ware God.+ Ook dit is nietigheid en ’n gejaag na wind.+

  • Efesiërs 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, julle ’n gees van wysheid+ en van openbaring in die juiste kennis van hom sal gee;+

  • Jakobus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel