Rigters 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar Jehovah het vir hom gesê: “Vrede vir jou.+ Moenie vrees nie.+ Jy sal nie sterf nie.”+ Openbaring 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En toe ek hom sien, het ek asof dood voor sy voete neergeval. En hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Moenie bevrees wees nie.+ Ek is die Eerste+ en die Laaste,+
17 En toe ek hom sien, het ek asof dood voor sy voete neergeval. En hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Moenie bevrees wees nie.+ Ek is die Eerste+ en die Laaste,+