Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Hierna het ek gesien, en kyk! ’n ander dier, een soos ’n luiperd,+ maar hy het vier vlerke van ’n voël op sy rug gehad. En die dier het vier koppe gehad,+ en aan hom is daar inderdaad heerskappy gegee.

  • Daniël 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die bokram het hom uitermate groot gehou;+ maar net toe hy magtig geword het, is die groot horing gebreek, en daar het op opvallende wyse vier in sy plek uitgekom, na die vier windstreke van die hemel.+

  • Daniël 8:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En dat dit gebreek is, sodat daar uiteindelik vier in sy plek opgestaan het:+ daar sal vier koninkryke uit sy nasie opstaan, maar nie met sy krag nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel