Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 “En ná u sal daar ’n ander koninkryk opstaan,+ geringer as u;+ en nog ’n koninkryk, ’n derde, van koper, wat oor die hele aarde sal heers.+

  • Daniël 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En wat my betref, ek het bly ag gee, en kyk! daar het ’n bokram+ van die sonsondergang af oor die oppervlak van die hele aarde gekom, en hy het nie aan die aarde geraak nie. En die bokram het ’n opvallende horing tussen sy oë gehad.+

  • Daniël 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het hy gesê:

      “Weet jy werklik waarom ek na jou toe gekom het? En nou sal ek teruggaan om met die vors van Persië te veg.+ Wanneer ek weggaan, kyk! dan kom ook die vors van Griekeland.+

  • Daniël 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En ’n magtige koning sal beslis opstaan en met uitgebreide heerskappy heers+ en doen net wat hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel