Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Want ek hef my hand in ’n eed op na die hemel,+

      En ek sê: “So waar as ek tot onbepaalde tyd lewe”,+

  • Job 27:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 “So waar as God lewe,+ wat my reg weggeneem het,+

      En so waar as die Almagtige lewe, wat my siel bitter gemaak het,+

  • Jeremia 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+

  • Jeremia 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En as hulle vir seker die weë van my volk leer deur by my naam te sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe!’ soos hulle my volk geleer het om by Baäl te sweer,+ sal hulle ook onder my volk opgebou word.+

  • Openbaring 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die engel wat ek op die see en op die aarde sien staan het, het sy regterhand na die hemel opgehef,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel