Daniël 8:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “En wat jy gesien het omtrent die aand en die oggend, wat gesê is, dit is waar.+ En jy, hou die visioen geheim, want dit is nog vir baie dae.”+ Daniël 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “En jy, o Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek,+ tot die tyd van die einde toe.+ Baie sal rondswerf, en die ware kennis sal oorvloedig word.”+
26 “En wat jy gesien het omtrent die aand en die oggend, wat gesê is, dit is waar.+ En jy, hou die visioen geheim, want dit is nog vir baie dae.”+
4 “En jy, o Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek,+ tot die tyd van die einde toe.+ Baie sal rondswerf, en die ware kennis sal oorvloedig word.”+