Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 97:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Lig het opgegaan vir die regverdige,+

      En blydskap vir die opregtes van hart.+

  • Jesaja 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hulle sal geen kwaad doen+ of enige verderf aanrig op my hele heilige berg nie;+ want die aarde sal beslis vol wees van die kennis van Jehovah soos die waters die see bedek.+

  • Jesaja 58:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en jy jou sielsbegeerte skenk aan die een wat honger is,+ en jy die geteisterde siel versadig, dan sal jou lig beslis stralend opgaan in die duisternis, en jou donkerheid sal soos die middag wees.+

  • Openbaring 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel