Jesaja 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee dié wat vroeg in die oggend opstaan sodat hulle net sterk drank kan soek,+ wat tot laat in die aandskemering draal sodat die wyn hulle verhit!+ Habakuk 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “‘Wee hom wat sy metgeselle iets te drinke gee, waarmee jou woede en toorn gemeng word, om hulle dronk te maak,+ met die doel om hulle skaamdele te sien.+
11 Wee dié wat vroeg in die oggend opstaan sodat hulle net sterk drank kan soek,+ wat tot laat in die aandskemering draal sodat die wyn hulle verhit!+
15 “‘Wee hom wat sy metgeselle iets te drinke gee, waarmee jou woede en toorn gemeng word, om hulle dronk te maak,+ met die doel om hulle skaamdele te sien.+