Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En hulle—gedurende hulle koninkryk+ en te midde van u oorvloedige goeie dinge+ wat u hulle gegee het en in die wye en vet land+ wat u tot hulle beskikking gestel het, het hulle u nie gedien nie+ en hulle nie van hulle slegte handelinge afgekeer nie.+

  • Jesaja 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die volk het nie teruggekeer tot die Een wat hulle slaan nie,+ en hulle het Jehovah van die leërs nie gesoek nie.+

  • Jeremia 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Waarom is hierdie volk, Jerusalem, ontrou met ’n blywende ontrouheid? Hulle het aan bedrog vasgehou;+ hulle het geweier om terug te keer.+

  • Amos 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘En wat my betref, ek het julle ook reinheid van tande gegee+ in al julle stede en gebrek aan brood in al julle plekke;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

  • Sagaria 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Moenie soos julle vaders word nie,+ tot wie die vroeëre profete geroep+ en gesê het: “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Keer asseblief terug van julle slegte weë en van julle slegte handelinge.’”’+

      “‘Maar hulle het nie geluister nie, en hulle het geen aandag aan my geskenk nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel