Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Wanneer ek vir julle die stawwe verbreek het waaraan ringvormige brode gehang word,+ dan sal tien vroue julle brood in net een oond bak en julle brood volgens gewig teruggee;+ en julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+

  • Deuteronomium 28:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Jy sal baie saad na die land neem, maar jy sal min insamel,+ want die sprinkaan sal dit verslind.+

  • 1 Konings 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarop het Eliʹa gegaan om hom aan Agab te vertoon, terwyl die hongersnood swaar was+ in Samariʹa.

  • 2 Konings 4:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En Eliʹsa het na Gilgal teruggekeer,+ en daar was hongersnood+ in die land. Terwyl die profeteseuns+ voor hom gesit het,+ het hy na ’n ruk vir sy dienaar gesê:+ “Sit die groot kookpot op en kook ’n gereg vir die profeteseuns.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel