28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+
15 Hoewel jy hoerery pleeg, o Israel,+ moet Juda nie skuldig word nie,+ en julle moenie na Gilgal+ kom nie, en moet ook nie na Bet-Awen+ opgaan of sweer ‘So waar as Jehovah lewe!’ nie.+
14 ‘Want die dag dat ek van Israel rekenskap eis+ vir sy opstandige dade, sal ek ook van die altare van Bet-El rekenskap eis;+ en die horings van die altaar sal beslis afgekap word en op die grond val.+