1 Konings 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+ 1 Konings 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ek het seweduisend in Israel laat oorbly,+ al die knieë wat nie voor Baäl gebuig het nie,+ en elke mond wat hom nie gesoen het+ nie.”
28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+
18 En ek het seweduisend in Israel laat oorbly,+ al die knieë wat nie voor Baäl gebuig het nie,+ en elke mond wat hom nie gesoen het+ nie.”