Jeremia 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In dié tyd sal daar vir hierdie volk en vir Jerusalem gesê word: “Daar is ’n verskroeiende wind van die gebaande weë deur die wildernis+ op pad na die dogter van my volk;+ dit is nie om uit te wan of om te suiwer nie. Hosea 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 ’n Wind het haar in sy vleuels gewikkel.+ En hulle sal hulle oor hulle offerandes skaam.”+
11 In dié tyd sal daar vir hierdie volk en vir Jerusalem gesê word: “Daar is ’n verskroeiende wind van die gebaande weë deur die wildernis+ op pad na die dogter van my volk;+ dit is nie om uit te wan of om te suiwer nie.