Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Handelinge 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.”’+ Romeine 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word”.+