Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Joël 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+

  • Sefanja 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want dan sal ek volke tot ’n suiwer taal laat oorgaan,+ sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroep,+ om hom skouer aan skouer te dien.’+

  • Handelinge 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel