Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want “kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal die gevangenes van my volk, Israel en Juda, versamel”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hulle terugbring na die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het, en hulle sal dit beslis weer in besit neem.”’”+

  • Esegiël 38:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Daarom, profeteer, o mensekind, en jy moet vir Gog sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Sal jy dit nie weet in dié dag wanneer my volk Israel in veiligheid woon nie?+

  • Sefanja 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 In dié tyd sal ek julle inbring, ja, in die tyd wanneer ek julle bymekaarmaak. Want ek sal julle tot ’n naam en ’n lof onder al die volke van die aarde maak, wanneer ek julle gevangenes voor julle oë laat terugkeer”, het Jehovah gesê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel