Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+

  • Esra 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En dit was die kinders van die regsgebied+ wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge+ wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, in ballingskap+ na Babilon weggevoer het en wat later na Jerusalem en Juda+ teruggekeer het,+ elkeen na sy eie stad;

  • Jeremia 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 maar: “So waar as Jehovah lewe, wat die kinders van Israel laat optrek het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen hy hulle verstrooi het!” en ek sal hulle beslis terugbring na hulle land, wat ek aan hulle voorvaders gegee het.’+

  • Jeremia 32:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 “‘Met geld sal mense grond koop, en dit sal in die kontrak geskryf+ en verseël word en getuies sal geneem word+ in die land van Benjamin+ en in die omgewing van Jerusalem+ en in die stede van Juda+ en in die stede van die bergstreek en in die stede van die laagland+ en in die stede van die suide,+ want ek sal hulle gevangenes terugbring’,+ is die woord van Jehovah.”

  • Esegiël 20:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 “‘En julle sal moet weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek julle in die land van Israel bring,+ in die land waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het om dit aan julle voorvaders te gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel