16 Want soos vuur sal Jehovah inderdaad die geskil opneem, ja, met sy swaard,+ teen alle vlees; en dié wat deur Jehovah omgebring word, sal beslis baie word.+
22 En ek sal met hom in die gerig tree,+ met pes+ en met bloed;+ en ’n oorstromende stortreën en haelstene,+ vuur+ en swael sal ek op hom laat reën en op sy krygsbendes en op die baie volke wat saam met hom sal wees.+