47 En geleidelik het hy my teruggebring na die ingang van die Huis,+ en kyk! daar het water+ onder die drumpel van die Huis uitgevloei, ooswaarts,+ want die voorkant van die Huis was na die ooste toe. En die water het van onder afgevloei, van die regterkant van die Huis af, suid van die altaar.